The Ideal Break-Away!

The ideal break-away! Only an hours’ drive from Johannesburg. Nestled along the banks of the Vaal River, with pristine natural beauty. Die corona virus is die mees bespreekte onderwerp. Ons wil graag vra dat u oorweging sal skenk om u unieke ervaring en veilige verblyf by The Dell te bespreek. Die personeel en bestuur sal toesien dat higiëne ons top prioriteit sal wees. Kom kuier gerus by ons. Ons is afgesonder van die oorbevolkte stede en verskaf verblyf wat privaatheid bied en tonne vars lug!

pictures

Our contact Detail

The Dell, Parys, Rural Vaal river
072 486 9491
082 411 7878
086 549 1243